Save One Year and Finish
Schooling in 11 Years!

Afrikaans/2nd Language Not required!

Very Small Classes Offering Personalised Attention!

AFRIKAANS STUDENTS

Cyber School is tans die leier in tuisskool onderring in Suid-Afrika. Dit beteken dat ons verskeie navrae kry van ouers af om ook ons lesse in Afrikaans aan te bied.

Die hoofrede vir die navrae is dat die Afrikaanse leerders graag in Afrikaans onderrig wil word, omdat dit hulle huistaal is. Soms gebeur dit dat ‘n Engels medium skool nie bekostigbaar is nie, of nie voldoen aan die standaarde nie, of die taalkwessie is van so ‘n aard dat leerders nie daar kan aanpas nie.

Alhoewel ons die ouers en leerders respekteer omdat hulle vashou aan dit waaraan hulle glo en gewoond is, glo ons dat hierdie leerders benadeel word. Leerders kan nog steeds by die huis Afrikaans praat, maar jou skoolloopbaan berei ons tog voor vir die werklike lewe daarbuite. Om leerders dus gemaklik te maak vir die grootmenslewe, glo ons dat leerders Engels moet praat omdat hulle eendag in ‘n werksituasie meestal met Engels te doen sal kry. Dus, hoe meer hulle Engels praat, en blootgestel word aan Engels, hoe beter sal hulle eendag kan vaar in die korporatiewe wêreld en vinniger deur hulle kollegas aanvaar word.

Om hulle Engels te verbeter op so ‘n vlak, sal leerders in staat gestel word om dus ten volle tweetalig te wees. Om hierdie doelwit te bereik, het ons die ideale oplossing wat die oorgangsfase baie makliker gaan maak en is beskikbaar op ‘n deeltydse basis, na-ure.

Ons het ‘n omvattende reeks Engelse taalkursusse beskikbaar, wat spesifiek ontwikkel is vir tweede taal leerders. Tweede taal leerders of enigemand wat hulp nodig het met die verbetering van hulle Engels sal baat vind by hierdie kursusse.

Die kursus genaamd English Partner Pro is beskikbaar na ure, gedurende vakansie, en kan gevolg word soos dit die persoon pas. Daar is 20 kursusse wat begin by ‘n beginner tot by ‘n voor-tersiêre vlak. Vooraf assessering sal bepaal op watter vlak die student die kursus moet begin.

Hierdie studente mag die Engelse kursusse doen. Alle kursusse word slegs in Engels aangebied. Vir meer inligting, besoek gerus die webblad by English Partner Pro.

WITH INTERACTIVE GAMES!

Cyber School believes interactive games make learning fun and interesting. Games help make the hard stuff in life fun! We develop age and subject appropriate games that we incorporate into each subject and grade of the schooling curriculum wherever possible.

Just another way that we show you why we are the preferred choice for online homeschooling!

Here is the number of games included in each grade, with each game being allocated to lessons and subjects.

Grade Level Number of Games
Grade 2109
Grade 3109
Grade 4178
Grade 5328
Grade 6299
Grade 7339
Grade 8477
Grade 9478
GED Level 1495
GED Level 2509
SUB TOTAL3321